AGS HELDERBERG AFM

LIG | LIEFDE | LEWE

LIGHT | LOVE | LIFE

Fotos | Photos

Op hierdie bladsy vertoon ons by verskillende geleenthede fotos van ons verskillende bedienings of poorte. As u die bladsy verlaat en later weer besoek of net verfris wag hier dalk heel ander fotos.

Kinderbediening Fotos | Children Ministry Photos

Stacks Image 12
Stacks Image 28
Stacks Image 30
Stacks Image 38
Stacks Image 40
Stacks Image 60
Stacks Image 62
Stacks Image 42
Stacks Image 44
Stacks Image 46
Stacks Image 48
Stacks Image 50
Stacks Image 52
Stacks Image 54
Stacks Image 64
Stacks Image 66
Stacks Image 68

Vir nog fotos, sien gerus ons Faceboek blaaie

Bybel Legkaart | Bible Puzzle

Stacks Image 3
Op 'n rekenaar sal hiertoe foto 'n blokkies legkaart vorm. U kan hierdie Bybel legkaart dan rangskik om die reenboog Bybel reg te laat lyk. Kliek op 'n stuk langs die oop spasie om daardie stuk na die oop spasie te verskyf. Om u te help, is die stukke genommer. Die nommers loop van links na regs op elke ry. (Dit werk ook op sommige selfone.)

AGS Helderberg Kenteken Geskiedenis | AFM Helderberg Logo History

Stacks Image 191

Kenteken in die vroeë jare op Pinkster Park onder leiding van Pastoor Les Zeelie wat die pragtige Helderberg met 'n kruis daarop simboliseer

Stacks Image 194

Kenteken ontwikkel in die jare na Past Les Zeelie onder leiding van Past Johan Klopper. Die klem is hier op die gesin wat stap in die rigting van die kruis terwyl die Son van Geregtigheid vir hulle opkom.

Stacks Image 80
Ons huidige logo onder leiding van Past Kobus Massyn wat die gesin en poorte tot die gemeente simboliseer. Die kruis is sentraal op die Helderberg. Dit simboliseer die Helderberg vir Jesus. Die Engelse acroniem is bigevoeg en ons hou tans ook Engelse dienste Sondae om 08:30.

LIG - LIEFDE - LEWE

Familie loop deur poorte na die kruis op Helderberg Family walking through gates and to cross on Helderberg

Lekker om te kuier, beter om te bly!
Lovely to visit, better to stay!

LIGHT - LOVE - LIFE

Dienaars in Aanbidding | Servants in Worship

Adres | Address:
Hoek van/Corner of
Mondeor/ Broadlands & N2,
Sir Lowry's Pas/s
Somerset-Wes/t
Posbus/PO Box 71, Strand, 7129

Kontak ons | Contacts us:
Email: admin@agshelderberg.co.za
TEL: +27218581210
Faks: +27218581210
We would love to hear from you

Kopiereg 2019 | Copyright 2019
Apostoliese Geloof Sending van Suid-Afrika, Helderberg Gemeente | Apostolic Faith Mission of South Africa, Helderberg Assembly
Alle Regte Voorbehou. | All Rights Reserved.

AFR:
AGS Helderberg gebruik rekenaar programmering kodes (cookies) wat help dat die webtuiste beter werk. Indien u ons aanlyn blaaie gebruik gebruik, stem u toe tot die aanwending van sodanige programering. Kliek asseblief instemmend of moenie die blaaie verder lees nie.
Eng:
AFM Helderberg uses computer coding (cookies) to make this website function better. By viewing these pages, you agree to the use of such computer coding. Please click that you agree or do not read the site further.